Philip Baker Hall

Philip Baker Hall
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 10 September 1931
Toledo, Ohio, Verenigde State
Sterfte 12 Junie 2022 (op 90)
Glendale, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1960-2021
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Philip Baker Hall (10 September 1931-12 Junie 2022) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Hard Eight (1996), Boogie Nights (1997), Magnolia (1999), en 50/50 (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne